Total Pageviews

Sunday, August 14, 2011


Viooltjies in die voorhuis,
        Viooltjies blou en rooi!
Viooltjies orals op die veld,
        En orals, ai, so mooi!

~ C Louis Leipoldt
 
Gaan na http://www.kambroo.com


Gariep Plante, Cliffendalestraat,  Faerie Glen

Die grootste versameling vetplante in die Republiek


Die beskeie eienaar: Leer vir 'n dominee in die NG kerk, kom tot sy sinne en word 'n hoogleraar in Wiskunde, kom weer tot sy sinne en word die top kenner van vet plante.








en in ons eie tuintjie









Met die kwaai Hooftuinier wat 'n wakende oog oor alles hou!

No comments:

Post a Comment